Carel Struycken

Carel Struycken
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Julie 1948 (1948-07-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carel Struycken (gebore 30 Julie 1948) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Addams Family (1991), Addams Family Values (1993), en Men in Black (1997), en in die televisiereeks Twin Peaks (1990).


Developed by StudentB